Nudge Review 2018-02-15T07:54:41+00:00

Nudge Review

""
1
Watter projek het jy die meeste geniet die afgelope maand?
Wat was vir jou lekker daarvan?more details
0 /
Watter projek was vir jou frustrerend/moeilik die afgelope maand?
Wat sou ons as span kon doen om jou te help daarmee?more details
0 /
Is daar ’n nuwe program of skill wat jy graag sal wil leer, of kursus wat jy sal wil doen?
Is daar ’n ontwerp program waarmee jy nie so gemaklik is nie en waarin jy jou skills sal wil verbeter?more details
0 /
Hoe goed voel jy bestuur jy jou tyd? (tydsaam 1 - 10 effektief)
Watter prosesse in die studio werk nie vir jou so goed as wat dit kan nie?more details
0 /
Hoe kan mens dit anders doen?more details
0 /
Waarvan droom jy om eendag te kan sê jy het dit ontwerp?more details
0 /
Previous
Next